Die Kombuis

Tuisgemaak
Welkom by Die Kombuis!
Die Kombuis het begin met maande se idees en gesels tussen Ma en Dogter. In die winter van 2021 het ons regtig afgeskop, met die idee om mense se lewens te vergemaklik. Almal geniet ‘n wegneem ete so nou en dan, maar tuisgemaakte etes is tog soveel lekerder, daarom het ons die twee kombineer!
Heerlike tuisgemaakte etes, vars voorberei sodat almal ‘n aand af kan hê en steeds ‘n vullende, liplekker ete geniet. Die Kombuis se produkte lys groei saam met ons aanvraag, met ‘n knypie ekstra vir smaak en varieteit.
Die Kombuis het begin met maande se idees en gesels tussen Ma en Dogter. In die winter van 2021 het ons regtig afgeskop, met die idee om mense se lewens te vergemaklik. Almal geniet ‘n wegneem ete so nou en dan, maar tuisgemaakte etes is tog soveel lekerder, daarom het ons die twee kombineer!
Heerlike tuisgemaakte etes, vars voorberei sodat almal ‘n aand af kan hê en steeds ‘n vullende, liplekker ete geniet. Die Kombuis se produkte lys groei saam met ons aanvraag, met ‘n knypie ekstra vir smaak en varieteit.
*Pryse is onderhewig aan Kwotasie. Geliewe te verwys na ons weeklikse spyskaart uitgestuur per ons whatsapp uitsaaigroep vir nuutste pryse en beskikbaarheid. Of kontak ons vir ñ kwotasie vir u spesifieke vereistes. 071 137 3532
HOENDER DISSE - 500g
Chicken ala king.
'n Kombinasie van hoender, sampioene, en ander groente in 'n heerlike romerige sous.
Hoender & Sampioen Pot Pie.
Heerlike hoender en sampioen pot pastei gevul met uie, wortels, sampioene, en ertjies.
Hoender Stir Fry.
Hoender Stir Fry met gekookte rys en die varste groente.
Kerrie Butter Chicken.
Hoender Alfredo.
Hoender Fillet met Kruie Rys.
Gevulde Hoender Fillet, Spinasie & Feta met Kruie Rys
MACARONI & KAAS - 500g
Bacon.
Hoender.
Plain.

VLEIS DISSE- 500g
Lasagne.
Lasagne gevul met smaaklike maalvleis, roomsous en kaas.
Kerrie & Rys.
Maalvleis Kerrie & Rys
Cottage Pie.
Sout beesmaalvleis vulsel, bedek met smaaklike romerig aartappel, gebak tot goudbruin.
Spaghetti Bolognaise.
Spaghetti bedien met 'n tamaties sous, maalvleis en kruie.
Spaghetti & Frikadelle.
Spaghetti bedien met 'n tuisgemaakte tamaties sous, en frikadelle.
Beevleis "Stew".
Sag Gekookte beesvleis met 'n geurige sous en verskeie groente.
Bobotie met Geelrys.
Sweet & Sour Varkvleis.
Sweet & Sour Varkvleis met Basmatirys
QUICHES- 1kg
Hoender & Spinasie.
Spek & Spinasie
.
Feta & Spinasie.
Hoender & Broccoli.
QUICHES- 500g
Hoender & Spinasie.
Spek & Spinasie
.
Feta & Spinasie.
Hoender & Broccoli.
MUFFINS - 6 PACK
Kaas.
Spek & Kaas.
PASTEIE
Cornish Pastei.
Hoender Pastei.
Bacon, Spinasie & Kaas Pastei.
Kaas Griller Pastei.
Beesvleis Pastei.
VETKOEK & JAFFELS
Vetkoek & Maalvleis.
Vetkoek Hoender & Mayonnaise.
Vetkoek Ongevul.
Maalvleis Jaffels.
Hoender Jaffels.

GROENTE- 250g
Boere Boontjies.
Boere Wortels.
Soet Wortels.
Room Spinasie.
Soet Butternut.
Soet Patats.
Gemengde Groente.
Broccoli met kaas sous.

SLAAIE- 500g
Aartappel Slaai.
Beet Slaai.
Noodle Slaai.
Wortel Slaai.
Kool Slaai.
SLAAIE- 300g
Aartappel Slaai.
Beet Slaai.
Noodle Slaai.
Wortel Slaai.
Kool Slaai.
Kontak ons gerus vir 'n kwotasie op alternatiewe platters!
Ons kan platters voorberei volgens jou spesifieke versoek.


Alle platters bedien 10 mense.
SOUT - A.
Spek & Kaas Rolletjies, Frikadelle, Hoender Sosaties, Cocktail Stokkies & "Sausage Rolls"
VLEIS PLATTER.
Frikadelle, kaas worsies, "cocktail" sosaties, kaas en hoender happies
SOUT - B.
"Sausage Rolls", Kaas Worsies, Klein Vetkoekies met Kaas, Mini Quiche, Ontbeende "Buffalo Wings" & Kouevleis snitte
GEMENGDE PLATTER.
'n Heerlike verskeidenheid sout en soet happies
COCKTAIL BROODJIE.
Varsgebakte brood rolletjies met 'n verskeidenheid sout vulsels & Kouevleis
VRUG.
'n Mengelmoes van vars in seisoen vrugte
SOET.
Klein kolwyntjies, Koeksisters, Oreo-truffels, karamel horingkies, vars vrugte


SOPPE - 500ml
Boontjie Sop.
Butternut Sop.
Tamatie Sop.
Hoender Sop.
Groente Sop.
Aartappel & Preie.

SOUSE
Spicy Relish.
Mauritian Chilli.
Ingelegde Rissies.
INGELEGDE GOEDERE
Kerrie Kool.
Beet.
Kerrie Groenbone.
MUFFINS - 6 PACK
Sjokolade.
Bran.
Bessie.


CUPCAKES - 6 PACK
Op Versoek.
BOKS KOEKE
Op Versoek.
